-
loading
Ads with pictures

Goeie toestand


Top sales list goeie toestand

South Africa (All cities)
Toestand: goeie toestand, hardeband, 104 bladsye Beskrywing: Digbundel, sien ook foto's vir meer inligting. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.
R 145
See product
South Africa (All cities)
Toestand: Goeie toestand, sagteband, 186 bladsye Beskrywing: Opvolgboek oor die skrywer Marita van der Vyver se lewenservarings saam met haar gesin in Provence, Frankryk, sien ook foto's. Posgeld: Sien asb. "Shipping charges" vir posgeld.
R 74
See product
South Africa (All cities)
Hardeband boek in baie goeie tweedehandse toestand. Die rugkant is verkleur en aan die binnekant van die voorste buiteblad is 'n naam wat doodgekrap is, geskryf. Andersins in besonder goeie toestand. Die boek gee 'n uitstekende oorsig van die wording, ontwikkeling, skriftelike gebruik en geleidelike erkenning van Afrikaans.  .  
R 135
See product
South Africa (All cities)
Buy Hykie Berg. My storie van hoop. Ingeskryf en Geteken Baie goeie toestand. for R145.00
R 145
See product
South Africa (All cities)
Buy Onthaal met Fyn Kookkuns. 350 resepte en 190 kleurfotos. Baie goeie toestand. for R38.00
R 38
See product
South Africa (All cities)
Buy Fotoboekie Dubbel uitgawe no 58 Arend van die oerwoud & Tanya die vegter - Goeie toestand for R220.00
R 220
See product
South Africa (All cities)
Buy 1984 EERSTE UITGAWE - EUGENE N MARAIS VERSAMELDE WERKE - DEEL 1 EN 2 - BAIE GOEIE TOESTAND for R360.00
R 360
See product
South Africa (All cities)
Buy Fotoboekie Dubbel uitgawe no 55 Arend van die oerwoud and Tanya die vegter - Goeie toestand for R200.00
R 200
See product
South Africa (All cities)
Tweede Uitgawe Eerste druk 1977 Di is die laaste kwartaal van die laarskool jaar. Trompie besluit dat dit tyd geword het om goeie dade te doen. Wat dink die bosombende hiervan ? Goeie toestand in ag geneem die ouderdom van die boekie. Hardeband, 112 bladsye. 
R 20
See product
South Africa (All cities)
1988 sgateband met 95 bladsye in goeie toestand. R65 posgeld in SA. Historiese gebeure en verpligtende werklikheid.
R 65
See product
South Africa (All cities)
1939 hardeband in goeie toestand, Inskripsie in ink voorin. Stofjas het n groot skeur agterop. R60 posgeld in SA.
R 25
See product
South Africa (All cities)
 Sagteband met 336 bladsye in goeie toestand. Naam in ink voorin. R65 posgeld in SA.
R 60
See product
South Africa (All cities)
John Thompson se Eenvoudige Klavierkursus Deel Twee. A4-landskap, "staple"-boek, 45 bls. Buiteblad effens verweer, binnewerk goeie toestand. Sertifikaat wat voltooi kan word agter in boek. 
R 140
See product
South Africa (All cities)
 96 BLADSY HARDEBAND BOEK IN GOEIE TOESTAND. POSKANTOOR POSGELD = R50. PEP PAXI = R50. OORWEEG GERUS POSTNET NA POSTNET - BESTEL 1 TOT 10 BOEKE = R99                                              HISTORY OF DARLING IN THE WESTERN CAPE, GESKIEDENIS VAN DARLING IN DIE WESKAAP, KERK GESKIEDENIS, DORP GESKIEDENIS, S.A. PLEKKE, SOUTH AFRICAN PLACES, TOUR GUIDE, TOERGIDS 
R 150
See product
South Africa (All cities)
T.V.S.V. 1905-1955 - Gedenkboek vir die Transvaalse Vroue-sendingvereniging (1955). A5, hardeband, 104 bls. Buiteblad redelik verweer maar in een stuk. Inskripsie voor in boek. Boek binne in goeie toestand.
R 100
See product
South Africa (All cities)
2 Sagteband boeke in baie goeie toestand. 24 bl'e elk. Met pragtige fotos. Deel van die "Ek is lief vir lees" - reeks. Een prys vir albei boekies. Posgeld is R43 vir albei, R53 vir Pep, ens.
R 28
See product
South Africa (All cities)
1997 eerste uitgawe sagteband in goeie toestand. 458 bladsye. R60 posgeld in SA.
R 35
See product
South Africa (All cities)
1940 eerste uitgawe hardeband in goeie toestand. Naam van vorige eienaar voorin. 214 bladsye. R60 posgeld in SA.
R 45
See product
South Africa (All cities)
Hardeband met omslag in goeie toestand. Naam in ink voorin. R65 posgeld in SA.
R 20
See product
Utrecht (KwaZulu Natal)
ploeg in goeie toestand. reg vir kontoere ploeg. skare swaai meganies om
See product
South Africa (All cities)
1971 eerste uitgawe hardeband met stofjas en 166 bladsye in goeie tweedehandse toestand. Naam in ink voorin.  R65 posgeld in SA.  
R 45
See product
South Africa (All cities)
Boek nog in 'n goeie ongemerkte toestand.    *NB.*   If you buy more than one book from me you only pay R 6 postage each on the additional books - See what else I have to offer, it might be worth your while.  
R 18
See product
South Africa (All cities)
BRAND PRETORIUS AAN DIE STUUR. My Leierskapsreis -  Tafelberg - 2013 - 272pp - Sagteband in baie mooi toestand. Brand Pretorius wat dit beteken om n leier te wees: in sy loopbaan oor vier dekades, was hy in topbestuursposisies by Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep waar hy uitvoerende hoof was. In Aan die stuur deel Pretorius sy sakesuksesse en die bestuurslesse wat hy geleer het en die impak daarvan op die maatskappye en werknemers onder sy bestuur. Pretorius praat openhartig oor die alles loop reg-jare by Toyota en van die donker tye by die McCarthy-groep toe die maatskappy byna ondergegaan het, tot die groep se hergeboorte as suksesvolle motormaatskappy. Die lesse vervat in hierdie boek is ontbeerlik vir enigeen wat wil verstaan hoe om sake te doen in Suid-Afrika, hoe om n suksesvolle ondernming te bedryf en watter groot rol goeie leierskapskap speel in die land se ontwikkeling. Min Suid-Afrikaanse leiers het meer opregte en deurdagte leierskap getoon as Brand Pretorius op sy soms uitdagende pad, soos beskryf in hierdie boek. Mark Lamberti, voorsitter van Massmart
R 85
See product
South Africa (All cities)
Harde band 272 Bladsye Een naam Goeie tweedehandse toestand
R 45
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2025 www.clasf.co.za.