Goeie kwaliteit
Top sales list goeie kwaliteit

Worcester (Western Cape)
Goeie dag almal Ek is opsoek na ñ pos op ñ plaas of enige ander landbou onderneming. Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe. Ek het ook ondervinding met die kwaliteit inspeksie van steen en kernvrugte by pakstore en koue vrugte. Ek het ondervinding in besproeing instaleer en resperasies. My cv en kwalifikasie is op aanvraag beskikbaar. Kontak my gerus by 0632265425 of vind my op whatsapp.
See product

Paarl (Western Cape)
Goeie dag Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek is op soek na ñ pos op ñ plaas. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe, kern en steenvrugte. Ek het ook ñ pasie vir diere en sal graag met vee ook wil werk. Ek het ñ natuulike maganiese anleg. Ek kan met elektrisiteit (enkel en 3 fases) werk. Ek kan motor machanics en 4 soorte sweis werk doen. Ek ook besproeiing doen. As iemand vir my ñ geleentheid het skakel my asb by 0632265425 of vind my op whatsapp.
See product

Stellenbosch (Western Cape)
BEMARKER EN TEGNIESE ADVISEUR – Hortologie Stellenbosch Hierdie gevestigde onderneming wat spesialiseer in die kweek, verspreiding en ontwikkeling van hoë kwaliteit vrugtebome en plantmateriaal beskik tans oor die bogenoemde posisie Pligte behels die volgende: - Bemarking van nuwe en bestaande wingerd- en steenvrugkultivars - Lewering van tegniese ondersteuningsdienste aan kliënte in die Wes-Kaap Hierdie is ‘n loopbaangeleentheid vir ‘n energieke, selfgedrewe persoon met ‘n doelwitgemotiveerde ingesteldheid. Verdere vereistes vir hierdie pos is as volg: - B.Sc. of ander toepaslike landbougraad of -diploma OF ‘n kwalifikasie in bemarking met ervaring in hortologie - Ondervinding en landboutegniese kennis van produksiepraktyke in bogenoemde gewasse - Uitstekende kommunikasie en interpersoonlike vaardighede - ‘n Passie vir mense en bemarking - Bereidwilligheid om gereeld te reis in die Wes-Kaap - Rekenaarvaardigheid in MS Office - Goeie vaardigheid in Afrikaans en Engels - Geldige bestuurslisensie ‘n Mededingende vergoedingspakket is onderhandelbaar volgens kwalifikasie en ervaring. Meld asb u salarisverwagting op die aansoek, asook kontakbare verwysings. Rig ‘n volledige CV (in Word asb) met kontakbare verwysings by die aansoek aan louise@wcp.co.za. Indien u geen terugvoer binne drie weke ná die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Responsibility:... Salary: Rmarket related Job Reference #: LRAD0217 Consultant Name: Louise Rossouw
See product

Paarl (Western Cape)
Ons is opsoek na ‘n Petrol werktuigkundige ter Klapmuts. Persone wat ‘n passie het vir sy werk, hardwerkend, betroubaar, ambisieus en ingestel is om hoë kwaliteit werk te verrig kan aansoek doen vir die pos. Vereistes: - ondervinding in die diens en herstel van motorvoertuie - Vermoë om onafhanklik binne ‘n werkswinkel-omgewing onder druk te kan funksioneer. - Goeie organiseringsvaardighede. - Geen kriminele record. Stuur u CV met verwysings asook ‘n toepaslike foto aan: admin@vzhd.co.za
See product

Paarl (Western Cape)
Ons is opsoek na ‘n motorwerktuigkundige en ‘n driver vir parte ter Klapmuts. Persone wat ‘n passie het vir sy werk, hardwerkend, betroubaar, ambisieus en ingestel is om hoë kwaliteit werk te verrig kan aansoek doen vir die pos. Vereistes: -ondervinding in die diens en herstel van motorvoertuie - Vermoë om onafhanklik binne ‘n werkswinkel-omgewing onder druk te kan funksioneer. - Goeie organiseringsvaardighede. -Geen kriminele record. Stuur CV met verwysings asook ‘n toepaslike foto aan: admin@vzhd.co.za
See product