Gedenkboek vir afrikaans
Top sales list gedenkboek vir afrikaans
South Africa (All cities)
Buy Goeie nag, goeie dag - Stories vir jong ore (Afrikaans, Paperback) for R40.00
R 40
See product
South Africa (All cities)
Buy Goeie nag, goeie dag - Stories vir jong ore (Afrikaans, Paperback) for R25.00
R 25
See product
Paarl (Western Cape)
Assistent vir Rekenmeesters posisie beskikbaar by Hugo & Haasbroek in die Paarl. Sien asseblief foto vir vereistes, aansoek prosedures asook verdere inligting. You MUST be Afrikaans speaking as most of our clients are Afrikaans speaking.
See product
Stellenbosch (Western Cape)
BEMARKER EN TEGNIESE ADVISEUR – Hortologie Stellenbosch Hierdie gevestigde onderneming wat spesialiseer in die kweek, verspreiding en ontwikkeling van hoë kwaliteit vrugtebome en plantmateriaal beskik tans oor die bogenoemde posisie Pligte behels die volgende: - Bemarking van nuwe en bestaande wingerd- en steenvrugkultivars - Lewering van tegniese ondersteuningsdienste aan kliënte in die Wes-Kaap Hierdie is ‘n loopbaangeleentheid vir ‘n energieke, selfgedrewe persoon met ‘n doelwitgemotiveerde ingesteldheid. Verdere vereistes vir hierdie pos is as volg: - B.Sc. of ander toepaslike landbougraad of -diploma OF ‘n kwalifikasie in bemarking met ervaring in hortologie - Ondervinding en landboutegniese kennis van produksiepraktyke in bogenoemde gewasse - Uitstekende kommunikasie en interpersoonlike vaardighede - ‘n Passie vir mense en bemarking - Bereidwilligheid om gereeld te reis in die Wes-Kaap - Rekenaarvaardigheid in MS Office - Goeie vaardigheid in Afrikaans en Engels - Geldige bestuurslisensie ‘n Mededingende vergoedingspakket is onderhandelbaar volgens kwalifikasie en ervaring. Meld asb u salarisverwagting op die aansoek, asook kontakbare verwysings. Rig ‘n volledige CV (in Word asb) met kontakbare verwysings by die aansoek aan louise@wcp.co.za. Indien u geen terugvoer binne drie weke ná die sluitingsdatum ontvang nie, kan u aanvaar dat u aansoek onsuksesvol was. Responsibility:... Salary: Rmarket related Job Reference #: LRAD0217 Consultant Name: Louise Rossouw
See product
Paarl (Western Cape)
n Landbou maatskappy met hul kantore in Paarl, beskik oor ‘n vakature vir ‘n multimedia-ontwerper. Die geskikte kandidaat beskik oor ‘n tersiëre kwalifikasie in visuele kommunikasie / grafiese ontwerp en sal verantwoordelik wees vir die skep van inhoud op sosiale mediaplatforms en die ontwerp en afronding van onder meer dokumente, pamflette, advertensies, videos, elektroniese aanbiedings en ander materiaal om die kern van die landbousektor te weerspieël. Die kandidaat moet ten volle tweetalig wees, Afrikaans en Engels en moet gevorderde kennis van die sosiale mediaplatforms Facebook, Twitter en Instagram hê. Die geskikte kandidaat is vaardig in ‘n aantal ontwerpsagteware en ervaring in fotografie sal voordelig wees. Werksure: Maandag tot Vrydag: 08:00 tot 16:30 Vergoeding: R12 000/maand onderhandelbaar. Stuur volledige CV na johan@jcconsult.co.za Sluitings datum: 24 Februarie 2020
See product
Lichtenburg (North West)
Vakante pos by 'n gevestigde trekker handelaar in Lichtenburg, vir 'n administratiewe/verkoopspersoon. Pos is onmiddelik beskikbaar. Die geskikte kandidaat moet aan die volgende vereistes voldoen: Rekenaarvaardig (word, excel), Pastel accounting kennis, ten volle tweetalig (Afrikaans & Engels), kode 8 met eie vervoer, ondervinding in verkope, uitstekende menseverhoudings, sal ook verantwoordelik wees vir bemarking van die besigheid (facebook, website, ens). Voorkeur sal gegee word aan persone met 'n landbou agtergrond. Stuur CV's per epos aan cvagrivista@gmail.com
See product
Bloemfontein (Free State)
Dringend opsoek na vriendelike hardwerkende dames wat Afrikaans en Engels magtig is. Moet kan skofte werk. Poste beskikbaar in Dan Pienaar, Langenhovenpark en Fleurdal area. Ouderdom 25-45 jaar. Stuur kort CV na goodburgerbfn@gmail.com om in oorweging vir 'n onderhoud te kom. g
See product