-
loading
Ads with pictures

Estate te


Top sales list estate te

Bloemfontein (Free State)
Die plaas bestaan uit 166 ha en daar kom 57 ha se weidingskampe voor wat opgedeel is in 4 kampe, een kamp word met water voorsien. Die drade is in ‘n redelike toestand en geen aangeplante weiding kom voor nie. Daar is ook 94 ha se landekampe wat voorkom, dit is opgedeel in 4 kampe waar Bainsvlei rooigrond voorkom. Die grond is so 1.2meter diep. Daar is 9 ha se besproeiing wat op die plaas voorkom. Daar is ook 6 boorgate waarvan 4 toegerus is. 2 Sement en steen damme kom voor e nook 1 sinkdam. Hier kom 2 woonhuise voor. Daar kom ook 4 werkershuise voor Veehanteringsgeriewe vir bees kom voor. Daar is krag op die plaas en ‘n Volledige waardasie is gedoen, kontak my vir besonderhede indien dit verlang word. Prys: R 8 882 353.00 BTW ingesluit Daar kan ook 5 ha addissioneel saam gekoop word teen R 2, 7 miljoen. Indien die 2 dele saam gekoop word,kan die prys onderhandel word. Property Reference #: 1705277 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 8.882.353
See product
Rustenburg (North West)
12ha Gem in the magalies Meander !! Property with 5 furnished charlets with income. Koejawel, sitrus, kweper, granaat, neute druiwe en vele meer. • Buffelspoort dam naby met skoon water vir visvang of piekniek. • Groot verskeidenheid voellewe onder ander die visarend. • Juweel in die Magalies Meander bewaringsgebied. Skakel nou om die pragtige eiendom te besigtig. Property Reference #: LPRB-0331 Agent Details: Karin Janse Van Rensburg Leapfrog Property Group Leapfrog Office254 Beyers NaudeRUSTENBURG0299
R 3.390.000
See product
Parys (Free State)
Pragtige huis met oorspronklike houtvloere. Die huis self kan gebruik word om in te woon, of om ook as gaste eenhede uit te verhuur. Daar is, behalwe die huis, twee gaste kamers aan die agterkant van die huis, elk met 'n slaapkamer, kombuis gedeelte en 'n badkamer. Die drie ruim onderdak stoepe en kunstig ontwerpte tuintjies skep 'n rustige atmosfeer waarin gaste heerlik kan ontspan. Die eiendom is naby die Vaalrivier geleë. Beautiful house with original wood floors. The house itself can be used to live in, or to rent out as guest units. In addition to the house, there are two guest rooms at the back of the house, each with a bedroom, kitchenette and a bathroom. The three spacious covered verandas and artfully designed gardens create a tranquil atmosphere in which guests can relax. The property is situated close to the Vaal River. # Reception Rooms: 2 # Parking: 1 Has Garden Security Features: fence, alarm, access gate Property Reference #: 3237896 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 1.290.000
See product
Cape Town (Western Cape)
4 km Oranjerivierfront as ook gemengde rante en vlaktes. Plaas met 15 weidings kampe. Kampe beskik oor water Veehanteringsgeriewe 2 Boorgate wat toegerus is met windpomp en sonpomp 1 Sement dam 3 Groot gronddamme 11 Kleiner gronddamme 1 Sinkdam Geen ingelys te water nie Drade van kampe in goeie toes tand 11 lande kampe (tans besig om 80ha groenvoer aan te plant) Sand leemgrond 1 x 3 slaapkamer woonhuis, 2 x leefarea s, kombuis, spens, opwas, badkamer en 1 buitekamer 1 x 1 slaapkamer woonstel met kombuis en badkamer 2 x Store 5 x Werkershuise met sonkrag Veehanteringsgeriewe met skaap en bees krale en drukgang, maar geen laaibank Drakrag 1/7GVE Die reenval per jaar is ongeveer 600mm pj BTW ingesluit Property Reference #: 1903185 Agent Details: Attie van Jaarsveld National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 8.029.412
See product
Parys (Free State)
Die huis is in twee aparte eenhede verdeel en leen hom daartoe om huurinkomste uit albei te verkry. Eenheid 1 bestaan uit 'n TV kamer, twee slaapkamers, een badkamer, kombuis en stoep aan die kant en voor. Eenheid 2 bestaan uit TV kamer, twee slaapkamers, badkamer, kombuis en stoep aan die voorkant. Elke eenheid het sy eie geyser. Die erf is baie groot en grens agter aan die spruit. Daar is ook 'n boorgat op die erf wat aan die huis en tuin gekoppel is. The house is divided into two separate units and lends itself to obtaining rental income from both. Unit 1 consists of a TV room, two bedrooms, one bathroom, kitchen and patio on the side and front. Unit 2 consists of TV room, two bedrooms, bathroom, kitchen and front porch. Each unit has its own geyser. The plot is very large and borders the stream at the back. There is also a borehole on the yard which is connected to the house and garden. # Reception Rooms: 2 Security Features: fence Property Reference #: 3083984 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 595.000
See product
Parys (Free State)
Eiendom geleë naby die sakesentrum van Parys met moontlikheid om besigheid in te huisves. Bestaan uit ingangsportaal, sitkamer, eetkamer / TV kamer, kombuis, drie slaapkamers, twee badkamers en onderdak stoep. 'n Enkel motorhuis, stoorkamer en buite toilet is aan die buitekant. Daar is ook 'n groot erf aan die agterkant en 'n tuin aan die voorkant van die huis. Property located near the Parys business center with the possibility of housing a business. Consists of entrance hall, lounge, dining / TV room, kitchen, three bedrooms, two bathrooms and covered patio. A single garage, storeroom and outside toilet are on the outside. There is also a large yard at the back and a garden at the front of the house. # Reception Rooms: 1 # Entrance Hall: 1 # Parking: 1 Has Garden Security Features: fence, access gate Property Reference #: 3195560 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 995.000
See product
Parys (Free State)
'n Dubbel verdieping huis met baie moontlikhede om 'n wonderlike bly huis te wees. Daar is 'n ingangsportaal, sitkamer, tv kamer, eetkamer, vier slaapkamers, vier badkamers, 'n kombuis en 'n studeerkamer. Aan die buitekant is 'n dubbel garage, dubbel motor afdak, twee stoorkamers, 'n buite toilet met wasbak, swembad en geboude braai. Daar is ook 'n alarmstelsel en voorafbetaalde elektrisiteit. A double storey home with lots of possibilities to be a wonderful home. There is an entrance hall, lounge, TV room, dining room, four bedrooms, four bathrooms, a kitchen and a study. On the outside is a double garage, double carport, two storerooms, an outside toilet with basin, pool and built-in braai. There is also an alarm system and prepaid electricity. # Reception Rooms: 2 # Entrance Hall: 1 # Parking: 2 Has Pool Has Garden Security Features: fence, access gate Property Reference #: 3108900 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 750.000
See product
Koffiefontein (Free State)
Dit is 'n binneplaas met 6 Ha geregistreerde water. 3 Ha Russiese gras onder, Floppy spreiers. 4 Ha vyfgrasmengsel onder met Floppy spreiers. Die plaas is verdeel in 5 kampe. 6 Klein kampies onder besproeiing. Lande kan ook aangewend word om aartappels te plant. Ekstra 4.5 KVA sonkrag vir die huis. Hier is ook 'n Eskompunt vir pompe. BTW ingesluit. Property Reference #: 1903305 Agent Details: Cobus Bester National Real Estate 162 Zastron Street Bloemfontein
R 2.645.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2025 www.clasf.co.za.