Erf ideaal vir
Top sales list erf ideaal vir
![Lieflike groot erf, perfek vir onderverdeling! Lieflike groot erf, perfek vir onderverdeling!](https://img.clasf.co.za/2021/07/07/Lieflike-groot-erf-Perfek-vir-onderverdeling-20210707034723.0812460015.jpg)
Robertson (Western Cape)
Geleë in goeie area! Erf het baie potensiaal, kan opverdeel word +-13 erwe. Property Reference #: 1075159 Agent Details: Geraldine Sebonicke Rawson Properties Durbanville Rawson Properties Robertson 30, Voortrekker Avenue, Robertson, Robertson, Western Cape
R 1.830.000
See product
![5.1 ha kleinhoewe met baie potensiaal vir 'n venue 5.1 ha kleinhoewe met baie potensiaal vir 'n venue](https://img.clasf.co.za/2021/07/31/5-1-ha-Kleinhoewe-met-baie-potensiaal-vir-n-venue-20210731033341.0764380015.jpg)
Potchefstroom (North West)
5.1 ha Kleinhoewe met slaapplek vir 100 mense wat as 'n kampterrein verhuur kan word. Daar is ook 'n groot saal met sy eie kombuis waar etes bedien kan word of kerk gehou kan word. Met nog 'n eetsaal en kombuis is dit ideaal vir 'n groot hoeveelheid mense wat wil spanbou of konferensies aanbied. Jy kan selfs hierdie plek omskep in 'n pragtige trou venue waar die gaste kan oornag wat van ver af kom. Twee huise is ook deel van die kleinhoewe vir die personeel of eienaar om in te woon. - 48 slaapkamers (2 per kamer) - ablusiegeriewe - 2 aparte badkamers - braai-area - stoor - boorgat wat toegerus is (2500 liter per uur) - windpomp met 'n dam - Eskom 3-fase - die geboue en terrein kort net 'n behoorlike opknapping Kontak my gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2107083 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.100.000
See product
![Someone beat you to it! Someone beat you to it!](https://img.clasf.co.za/2024/11/06/Someone-beat-you-to-it-20241106155314.9458600015.jpg)
Christiana (North West)
Hierdie groot leë erwe kan dadelik ontwikkel word, is naby rivier geleë en is reeds onderverdeel in sewe kleiner erwe. Die erwe se groottes: Erf 1: 901m² Erf 2: 904 m² Erf 3: 737 m² Erf 4: 743 m² Erf 5: 787 m² Erf 6: 720 m² Erf 7: 779 m² Onderkant van die erf is net bo die Vaalrivier geleë. Ideaal vir woonstelle. Boorgat wat nie toegerus is nie. Property Reference #: 3441499 Agent Details: Mariette Jansen van Rensburg 3 Percent Com Properties (PTY) Ltd 15 Christiaan De Wet Street Jan Kempdorp 8550
R 430.000
See product
![48ha plaas net buite potchefstroom met 2ha besigheidsregte 48ha plaas net buite potchefstroom met 2ha besigheidsregte](/static/img/caticons/casa.png)
Potchefstroom (North West)
48ha Plaas net buite Potchefstroom met 2ha besigheidsregte. Wil jy 'n winkel of padstal kom oopmaak met genoeg winkelspasie voor teen die hoofpad? Dan is hierdie die ideale geleentheid. Agter die winkel en store is daar 46ha wat as landbougrond gebruik kan word en is ideaal vir voeraanplanting of pekaneutbome. Dis ideaal ook vir voerkrale met 6 boorgate op verskeie areas op die grond. Tans is daar 2 boorgate wat gebruik word waarvan een so om en by 13000 liter per uur gee. Die ander boorgate kan ook getoets word. Hierdie plaas bied die volgende: Hoofwoning: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 leefareas - kombuis met opwas - swembad - 4 groot motorhuise vir voertuie - groot store en buite geboue - 6 boorgate waarvan 2 tans toegerus is - groot sementdam - werkershuise - 2ha besigheidsregte met 'n winkel en stoorkamers - 46ha oulande met mooi rooigrond Woonstel: - 2 slaapkamers - 1 badkamer - 1 leefarea - kombuis 3-fase Eskom krag Kontak my vir 'n afspraak. Hierdie is 'n geleentheid om nie te mis nie. # Parking: 4 Property Reference #: 2105102 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.500.000
See product
![Pragtige woning in wilkoppies met groot geleenthede Pragtige woning in wilkoppies met groot geleenthede](https://img.clasf.co.za/2021/08/23/Pragtige-woning-in-Wilkoppies-met-groot-geleenthede-20210823205311.0977130015.jpg)
Klerksdorp (North West)
Hierdie geleentheid kom nie elke dag nie. 'n Woning met soveel vertrekke en spasie en is ideaal is vir die regte koper om sy drome te kom uitleef. Met 'n 8000m² erf, 'n mooi gevestigde tuin en groot patio wat uitkyk op 'n lieflike swembad wat vir funksies of familie kuiers gebruik kan word. Hierdie hoofwoning bied ook die volgende: - 3 leefareas met 2 kaggels - studeerkamer - kroeg / onthaal-area (144m²) - 4 slaapkamers - 3 badkamers - pragtige kombuis met 'n opwas - spens - waskamer - 10 motorhuise (1 het 'n diensput vir voertuie) - 1 groot afdak - 4 pakkamers - groot boma area vir heerlike kuiertye om die vuur - swembad - tennisbaan - buite-geriewe (kamer, toilet en wasbak) - toegeruste boorgat vir tuinbesproeiing - elektriese motorhek - alarmstelsel Woonstel: - 1 slaapkamer - badkamer - oopplan-kombuis met leefarea - werkskamer - motorhuis - pragtige stoep Hierdie is die ideale plek vir iemand wat spasie nodig het. Kontak my gerus vir 'n afspraak. # Parking: 11 Property Reference #: 2007069 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 4.725.000
See product
![2,5ha development property with hospital rights in a prime 2,5ha development property with hospital rights in a prime](https://img.clasf.co.za/2021/07/27/2-5ha-Development-property-with-Hospital-rights-in-a-prime-20210727233024.0726910015.jpg)
Nylstroom (Limpopo)
2,5ha Development property with Hospital rights in a prime area! This property is ideally located with easy tarred road access, it’s close to the main road & in the perfect location. Ideally situated for a hospital, school, business or a new development. Don’t miss out on this amazing opportunity! 2,5ha Ontwikkelingseiendom met hospitaalregte in ‘n strategiese ligging! Hierdie eiendom is ideaal geleë met maklike teerpad toegang, dit is naby die hoofweg en ideaal geleë vir 'n hospitaal, skool, besigheid of 'n nuwe ontwikkeling. Moenie hierdie wonderlike geleentheid misloop nie! Property Reference #: CE21-0198 Agent Details: Elmarie van Zyl Century21 Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimole
R 4.564.000
See product
![Commercial development land for sale! 1,6ha with development Commercial development land for sale! 1,6ha with development](https://img.clasf.co.za/2021/07/27/Commercial-Development-land-FOR-SALE-1-6ha-with-development-20210727233009.3721000015.jpg)
Nylstroom (Limpopo)
Great investment opportunity! This property is located in the Town of Modimolle, only 130km from Pretoria and the hub of the Waterberg. The property is 1,6ha in size. It has development rights for 64 units. Ideally located for medium cost housing (R450 000 - R750 000) and forms part of the residential area of Modimolle, bordering 2 tar roads. Contact me today! Goeie beleggingsgeleentheid! Hierdie eiendom is geleë in die dorp Modimolle, slegs 130 km vanaf Pretoria en die middelpunt van die Waterberg. Die eiendom is 1,6ha groot. Dit het ontwikkelingsregte vir 64 eenhede. Dit is ideaal geleë vir mediumkoste behuising (R450 000 - R750 000) en vorm deel van die woongebied, wat grens aan 2 teer paaie. Kontak my vandag! Property Reference #: CE21-0096 Agent Details: Elmarie van Zyl Century21 Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimole
R 1.999.000
See product
![Commercial development land for sale! 1,6ha with development Commercial development land for sale! 1,6ha with development](/static/img/caticons/casa.png)
Nylstroom (Limpopo)
GREAT INVESTMENT OPPORTUNITY! This property is located in the Town of Modimolle, only 130km from Pretoria and the hub of the Waterberg. The property is 1,6ha in size. It has development rights for 64 units. Ideally located for medium cost housing (R450 000 - R750 000) and forms part of the residential area of Modimolle, bordering 2 tar roads. Contact me today! Goeie beleggingsgeleentheid! Hierdie eiendom is geleë in die dorp Modimolle, slegs 130 km vanaf Pretoria en die middelpunt van die Waterberg. Die eiendom is 1,6ha groot. Dit het ontwikkelingsregte vir 64 eenhede. Dit is ideaal geleë vir mediumkoste behuising (R450 000 - R750 000) en vorm deel van die woongebied, wat grens aan 2 teer paaie. Kontak my vandag! Property Reference #: CE21-0096 Agent Details: Daphney Sebata Century21 Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimole
R 1.300.000
See product
![House for sale in limpopo(bela-bela) [r425,000.00] House for sale in limpopo(bela-bela) [r425,000.00]](https://img.clasf.co.za/2020/08/24/House-for-Sale-in-LimpopoBela-Bela-R425-000-00-20200824140502.6256780015.jpg)
Warmbad (Limpopo)
Retirement / holiday / weekend home. 2 Bedroom house which is ideal for retirement / holiday / weekend. About 5km out of town on a secure plot. Aftree / vakansie / naweekhuis. 2 Slaapkamer huis wat ideaal is vir aftree / vakansie / naweekhuisie. Omtrent 5km buite die dorp in n veilige kompleks. Reference: RXEF-0483 Contact Alma de Villiers: 083 218 1557
R 425.000
See product
![7000m² development property in modimolle industrial area! 7000m² development property in modimolle industrial area!](https://img.clasf.co.za/2021/07/30/7000m-Development-property-in-Modimolle-industrial-area-20210730004346.6101660015.jpg)
Nylstroom (Limpopo)
This property has been zoned for industrial use, it is ideally located in the Modimolle industrial area, it is a blank canvas ready to be utilised. This property is flat with lots of potentials to build a workshop or a depo. Big or small, your business could benefit from this land. Book a viewing today and don‰Ûªt miss out on this business opportunity. Hierdie eiendom is gesoneer vir industriÌÇle gebruik, dit is ideaal geleÌÇ in die Modimolle industriÌÇle gebied. Hierdie eiendom is vol potensiaal wat gereed is om gebruik te word. Hierdie eiendom is plat met baie opsies om 'n werkswinkel of depo te bou. Groot of klein, u besigheid kan voordeel trek uit hierdie land. Bespreek vandag nog 'n besigtiging en moet hierdie sakegeleentheid nie misloop nie. Property Reference #: CE21-0189 Agent Details: Arnold van Zyl Century21 Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimole
R 649.000
See product
![Gesinshuis in uniepark naby stellenbosch hoer en laer skool Gesinshuis in uniepark naby stellenbosch hoer en laer skool](/static/img/caticons/casa.png)
Stellenbosch (Western Cape)
As julle nog skoolgaande kinders het in Stellenbosch laer en hoerskool is die huis ideaal. dis stap afstand. Dis 'n heerlike groot huis met 'n ekstra grannyflat langs die huis vir Ouma en Oupa of dalk uitverhuur aan studente of self gebruik. Tuindienste is ingesluit omdat dit 'n groot groot tuin is wat aandag nodig het. ek het fotos van die huis so whatsapp my gerus op 0822282591, vriendelike groete Sonja Stevens
R 28.000
See product
![Sandstone house with loads of charm. Sandstone house with loads of charm.](https://img.clasf.co.za/2024/05/21/SANDSTONE-HOUSE-WITH-LOADS-OF-CHARM-20240521133849.5281100015.jpg)
Reitz (Free State)
This sandstone house consists of three bedrooms, one bathroom, a spacious living and dining room with a fireplace, wooden ceilings and wooden floors. The porch wrap itself around three sides of the house and is enclosed at the end for an office space or hobby room. The garden is especially pretty and laid out with passion with three tanks that collect rainwater. The entire yard is safely secured with both palisades and a wall. Another sandstone building is for the garage and enough space for a workshop or loads of storage. There is an entire bathroom with a shower adjacent to the outer building. Come and see this character filled house, with a lot of potential to live out your own imagination, for yourself. SANDSTEEN HUIS MET OUDSTYDSE SJARME Hierdie sandsteen huis het drie slaapkamers, een badkamer, groot sit en eetkamer met ‘n kaggel. Houtplafonne en houtvloere. Die stoep strek oor drie kante van die huis waarvan daar ‘n gedeelte toegebou is vir ‘n kantoor of stokperdjie kamer. Die tuin is besonders mooi en passievol uitgelê met drie watertenks wat reënwater opvang. Die hele erf is veilig omhein met pallisade en geboude mure. Nog ‘n sandsteen gebou vir die motorhuis met genoeg plek vir ‘n werkskamer of baie stoorplek. Daar is ‘n hele badkamer met ‘n stort wat grens aan die buite gebou. Kom sien hierdie karaktervolle huis, met nog baie potensiaal om jou eie stempel af te druk, vir jouself. Property Reference #: LFBM-1148 Agent Details: Elna Bosman Leapfrog Property Group 3 Theron Street, Bethlehem, Free State
R 850.000
See product
![4 slaapkamer huis met woonstel - parys 4 slaapkamer huis met woonstel - parys](https://img.clasf.co.za/2022/02/21/4-Slaapkamer-huis-met-Woonstel-Parys-20220221022405.9678790015.jpg)
Parys (Free State)
Lieflike 4 Slaapkamer huis in goeie buurt Die huis het 'n baie groot erf en meer as genoeg plek vir ontwikkeling of aanbou, hy is in een van Parys se beste areas gelee Die huis bestaan uit 'n klein stoep voor, sitkamer met blokkiesvloer, eetkamer met blokkiesvloer of kantoor, kombuis met teels, opwas met Teels, 4 slaapkamers met almal matte, 2 Badkamers met Teels Daar is 'n eenslaapkamer woonstel langs die huis met ook 'n sitkamer, kombuis en badkamer Buite is twee buitekamers, 'n buite toilet en 'n afdak vir plus minus 3 motors Die huis het 'n alarmstelsel vir veiligheid en 'n veiligheidshek Property Reference #: 3935290 Agent Details: Forster Attorneys - Christel van den Berg 3 Percent Com Properties (PTY) Ltd 2904 Ibis Close Pary's Golf Estate
R 1.300.000
See product
![3 bedroom colonial home with lots of potential in an good 3 bedroom colonial home with lots of potential in an good](https://img.clasf.co.za/2022/04/17/3-Bedroom-Colonial-home-with-lots-of-potential-in-an-good-20220417195114.3028150015.jpg)
Nylstroom (Limpopo)
3 BEDROOM COLONIAL HOME WITH LOTS OF POTENTIAL. This full title home has 3 bedrooms, 2 bathrooms and is located in a great area on an 839må_ property. Most of the floors are wooden and the ceilings are very high creating a spacious colonial atmosphere. Rooms are large with big windows that allow lots of light into them. The main bedroom is exceptionally spacious with its own en-suite bathroom. The kitchen has ample shelving and countertop space. The living and lounge area is open plan with the kitchen situated around the corner. The front veranda is covered and semi-enclosed, it is spacious and airy. The front garden has a built-in braai that has been shaded by large trees. Additional features include a borehole and a carport. This home is located in the more established part of town with various schools in the area. The town is a short drive away with a golf club, tennis club, or bowls club for the young at heart. Book today to come and see what this home has to offer for you. Hierdie voltitelhuis het 3 slaapkamers, 2 badkamers en is geleÌÇ in 'n wonderlike area op 'n 839må_ erf. Die meeste vloere is van hout en die plafonne is baie hoog, wat 'n ruim koloniale atmosfeer skep. Die kamers is ruim met groot vensters wat baie lig daarin toelaat. Die hoofslaapkamer is ruim met sy eie ensuite-badkamer. Die kombuis het genoeg rakke en 'n toonbank. Die leefarea en sitarea is oopplan met die kombuis om die hoek. Die voorstoep is bedek en gedeeltelik omring, dit is ruim en laat baie lug in. Groot gevestigde bome bied die skaduwee wat die ingeboude braai area sou nodig he. Bykomende kenmerke sluit in 'n boorgat en 'n motorafdak. Hierdie huis is geleÌÇ in die meer gevestigde deel van die dorp met verskillende skole in die nabye omgewing. Die dorp is net 'n entjie se ry weg met 'n gholfklub, tennisklub of rolbalklub vir die wat sou belangstel. Bespreek vandag om te kom kyk wat hierdie huis vir u kan bied. Property Reference #: CE21-0191 Agent Details: Deme Misselhorn Century21 Shop 24, Sparrow Centre (PnP), Nelson Mandela Drive, Modimolle 0510
R 935.000
See product