-
loading
Ads with pictures

En nou afrikaner


Top sales list en nou afrikaner

South Africa (All cities)
Buy Krokodil aan my Skouer - Stoffel Toe en Nou - Christiaan Bakkes for R50.00
R 50
See product
South Africa (All cities)
Buy 1948 - 1968...EN NOU, DIE TOEKOMS, `N OORSIG VAN DIE NASIONALE PARTY-REGERING SE PRESTASIES for R120.00
R 120
See product
South Africa (All cities)
Buy D F Malan - Afrikaner Volkseenheid en my ervarings op die pad daarheen for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
Buy Geloftedag en die Toekoms van die Afrikaner - Dr Willie Marais for R35.00
R 35
See product
South Africa (All cities)
Buy Kultuurgeskiedenis van die Afrikaner, Deel 3 - C.M.Van Den Heever en P.De V.Pienaar for R100.00
R 100
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder. Dit is ontwikkel volgens doe beginsels en doelwitte van die Kurrikulum- en assesseringsbeleidsverklaring. Die leerfokus van hierdie boek is om fonemiese bewustheid te bevorder. Leerders moet daarvan bewus wees dat spraak uit 'n reeks klanke bestaan, hulle moet individuele klanke herken, asook die manier waarop klanke woorde en woorde sinne vorm. Features Summary Die Nuwe alles-in-een reeks kan nou spog met 'n nuwe lees- en klankprogram vir Gr 1 tot 3 om gedeelde, begeleide en selfstandige lees in die klaskamer te bevorder... Author Mart Meij (Author), Beatrix de Villiers (Author) Publisher Best Books Release date 20140830 Pages 264 ISBN 1-77589-055-4 ISBN 13 978-1-77589-055-3
R 352
See product
South Africa (All cities)
This item is sold brand new. It is ordered on demand from our supplier and is usually dispatched within 4 - 8 working days Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te s het. In Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie skryf Greg se beste vriend, die vrolike Rowley Jefferson, oor sy wedervaringe en stem in om sy vriend se lewensverhaal neer te pen. (Greg gaan immers eendag ryk en beroemd wees, en dan gaan mense alles van hom wil weet). Maar dit wil lyk asof Rowley nie 'n goeie keuse vir die taak is nie, en sy "biografie" van Greg vertel meer van hom as van sy beste vriend. Dagboek van 'n Vreeslike Vriendelike Outjie: Rowley Jefferson se Joernaal laat lesers uit 'n ander hoek na die Wimpy Kid-wreld kyk - een wat aanhangers nie sal wil misloop nie! Features Summary Greg Heffley skryf alles neer wat met hom gebeur, en trek nou by dertien Dagboek van 'n Wimpy Kid-joernale. Maar dit het uiteindelik tyd geword dat lesers hoor wat Rowley in sy eie joernaal te sê het. Author Jeff Kinney (Author), Tinus Horn (Translator) Publisher Penguin Random House South Africa Release date 20190527 Pages 224 ISBN 1-4859-0052-2 ISBN 13 978-1-4859-0052-8
R 126
See product
South Africa (All cities)
About the product Number 26 in the"Kennis vir Almal"series. 178 x 133 mm; printed wrappers; pp. 106; plates. Wrappers foxed and a little worn; earlier owner's name signed on front free endpaper; some fox spots. Good condition. Afrikaans text. Overview of childhood among traditional South African tribes."Ek het probeer om in hierdie boekie'n algemene oorsig te gee van die jeuglewe van die Bantoe in Suid-Afrika. Aangesien die omstandighede waarin die naturelle vandag verkeer, baie verskil van die vroeëre toestande, vind daar ook'n groot verandering plaas in hul kulturele lewe, en die jeuglewe soos hier beskrywe is al in groot mate iets van die verlede. Iets daarvan vind'n mens nog net in die naturellestreke. Baie word vandag op dorpe en in stede groot en hul jeuglewe vertoon nou nie juis die beeld soos in hierdie boekie geskets word nie."
See product
Cape Town (Western Cape)
SCHOOL LEAVERS AND STUDENTS Now is the time to get Computer Literate We offer a special Certificated Beginners Package to you: Windows 10 Level 1 MS Word Level 1 MS Excel Level 1 At only R 2 200 - Normal price is R 2600 Creative Minds Durbanville Call Jan on 082 440 2541 to book SKOOLVERLATERS EN STUDENTE Nou is die tyd om Rekenaargeletterd te word Ons bied ‘n spesiale Gesertifiseerde Beginners-pakket vir julle aan: Windows 10 vlak 1 MS Word vlak 1 MS Excel vlak 1 Teen slegs R 2 200 – Normale prys is R 2600 Creative Minds Durbanville Skakel Jan by 082 440 2541 om te bespreek
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; original dark green cloth, lettered in black on spine; dustwrapper; pp. 80; plates. Dustwrapper partially sunned; earlier owner's name signed on front free endpaper; some tape marks to endpapers and dustwrapper flaps; scattered foxing. Good to very good condition. Afrikaans text."Die drama is gebaseer op die geskiedenis van Louis Trigardt se trek en konsentreer - veral met toespelings op die Afrikaner se posisie vandag - op die vraag of al die ontberings tevergeefs was en of die trek wel sin gehad het."- JC Kannemeyer: Die Afrikaanse Literatuur 1652-1987, p. 217
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.