Ek dringend
Top sales list ek dringend
![Ek is 17 en is opsoek na teenage week Ek is 17 en is opsoek na teenage week](/static/img/caticons/servicios.png)
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Ek is 17 en hard werdkind ek is dringend opsoek na werk ek leer vinag en is oop om eenage iets te leer
See product
![Op soek na au pair werk Op soek na au pair werk](/static/img/caticons/servicios.png)
Stellenbosch (Western Cape)
Hello My naam is Andrea Els, ek is 30 jaar oud en is woonagtig in Stellenbosch. Ek het my eie betroubare kar. Ek is dringend op soek na Au pair werk. Ek het baie ondervinding met kinders en is lief daarvoor om met kinders te werk. Ek is eerlik, betroubaar, hardwerkend en het die geduld. Salaris: Kan ons oor praat in onderhoud. Baie dankie Andrea
See product