Eiendom met baie
Top sales list eiendom met baie
Potchefstroom (North West)
5.1 ha Kleinhoewe met slaapplek vir 100 mense wat as 'n kampterrein verhuur kan word. Daar is ook 'n groot saal met sy eie kombuis waar etes bedien kan word of kerk gehou kan word. Met nog 'n eetsaal en kombuis is dit ideaal vir 'n groot hoeveelheid mense wat wil spanbou of konferensies aanbied. Jy kan selfs hierdie plek omskep in 'n pragtige trou venue waar die gaste kan oornag wat van ver af kom. Twee huise is ook deel van die kleinhoewe vir die personeel of eienaar om in te woon. - 48 slaapkamers (2 per kamer) - ablusiegeriewe - 2 aparte badkamers - braai-area - stoor - boorgat wat toegerus is (2500 liter per uur) - windpomp met 'n dam - Eskom 3-fase - die geboue en terrein kort net 'n behoorlike opknapping Kontak my gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2107083 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.100.000
See product
Potchefstroom (North West)
10.5Ha Hoewe buite Potchefstroom met 2 Wonings en Woonstel. Hierdie hoewe is ±14km buite die dorp met baie verbeterings wat insluit: • Ruim 4 Slaapkamer woning met 2 Badkamers, groot stoep met ingeboude braai by die agterdeur van die hoofhuis. • Twee slaapkamer woonstel met 1 Badkamer, verbind met die hoofhuis. • Los staande twee slaapkamer woning met 1 Badkamer. • 1 x Stoor van 138m²,hierdie stoor het ook afdakke aan biede kante. • 1 x Stoor van 78m² • Melk kamer. • Wendy huis asook 'n los staande twee vertrek sink huisie. • 3 x Boorgate waarvan 1 toegerus is.(7000l/uur) • Enkel fase Eskom krag.(220v) • Die hoewe is opgedeel in 4 kampe en is veilig omhein. • ±1.8ha aangeplante Babala gras wat onder besproeiing is. • 1 x Sink dam. Kom kyk gerus! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------ Property Reference #: 1803203 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.090.000
See product
Potchefstroom (North West)
1.4Ha Hoewe met Vaalrivierfront. Hierdie eiendom is die ideale naweek plek! Die eiendom is ±29km uit Potchefstroom geleë. Hierdie hoewe bied die volgende: • Grasdak woning met oopplan leefarea - Sitkamer, kombuis. • 2 Slaapkamers, tweede kamer is bo met loft. • 1.5 Badkamers. • Buite stort. • Bouma met braai geriewe. • Besproeiing in tuin. • ±9500m² is oop spasie op die hoewe. Btw reeds ingesluit op prys. Kom kyk gerus. ------------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1903165 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.250.000
See product
Parys (Free State)
Lieflike 4 Slaapkamer huis in goeie buurt Die huis het 'n baie groot erf en meer as genoeg plek vir ontwikkeling of aanbou, hy is in een van Parys se beste areas gelee Die huis bestaan uit 'n klein stoep voor, sitkamer met blokkiesvloer, eetkamer met blokkiesvloer of kantoor, kombuis met teels, opwas met Teels, 4 slaapkamers met almal matte, 2 Badkamers met Teels Daar is 'n eenslaapkamer woonstel langs die huis met ook 'n sitkamer, kombuis en badkamer Buite is twee buitekamers, 'n buite toilet en 'n afdak vir plus minus 3 motors Die huis het 'n alarmstelsel vir veiligheid en 'n veiligheidshek Property Reference #: 3935290 Agent Details: Forster Attorneys - Christel van den Berg 3 Percent Com Properties (PTY) Ltd 2904 Ibis Close Pary's Golf Estate
R 1.300.000
See product
Bloemfontein (Free State)
Moeg vir die stads lawaai, smag jou siel na rus en vrede, wil jy vars lug inasem en die reuk van vars geploegde lande inadem? Jy hoef nie verder te soek nie, want hierdie plasie, bied alles waarna jy soek! Die eiendom bestaan uit die volgende: Grootte van grond: 47,2572 (SEWE EN VEERTIG komma TWEE VYF SEWE TWEE) HEKTAAR 2 Huise (1x 3 slaapkamer met een badkamer (150m3) 1x 4 slaapkamer met 2 badkamers (180m3) 6 Motor huise met oprol deure + 1 afdak Winkel met dubbelverdieping stoor bo-op 3 Buite geboue en Melkstal. 4 boorgate sterk water (3 nie in gebruik) – 1 in gebruik wat alles tans voorsien van water Eskom krag (geen water of krag van Mangaung) Winkel lisensie + Drank lisensie word oorgedra aan nuwe koper. Lande geploeg 35 hektar. Kontak Leon van Quantum Property Brokers op 0716755387 om besigtiging te reël. # Parking: 6 Property Reference #: 151 Agent Details: Louise de Bruin Quantum Property Brokers 11 Mimosa Avenue, Bainsvlei, Bloemfontein, 9338 Bloemfontein
R 3.500.000
See product
Parys (Free State)
178ha Saai- en beesplaas asook lodge met rivierfront in Parys-area met die mooiste natuurskoon. Die plaas bied soveel moontlikhede vir die natuurliefhebber of as jy wil boer. Hier is talle wild, gastekamers en selfsorgeenhede vir groot gesinne of groepe vriende. 'n Lieflike venue wat gebruik kan word vir troues, partytjies, familiefunksies of net lekker saam kuier. Jy kan die staproetes kom geniet en ontspan in die onderdak-swembad. Met die rivier baie naby, kan jy ure se visvang geniet of net ontspan langs die water. Hierdie plaas bied ook die volgende: - kantoor - akkomodasie vir 55 gaste (27 kamers en 15 badkamers) - venue vir troues, funksies - 2 groot bomas met volle kombuise en braaigeriewe - waskamer vir linne - wild ingesluit (3 kameelperde, 15 inyalas, 4 rooihartebeeste, 1 koedoe, 15 elande, 25 springbokke, 18 rooibokramme, 30 rooibokooie, 5 zebras en takbokke) - 2.1 meter wildsheining rondom die plaas - 2.2km rivierfront - staproetes (8km) - waterregte vir 15ha vir besproeiing - 60+ha ploegbare grond onder smitsvinger tans - 3 groot store - 3 boorgate toegerus (2 met sonpanele) - 2 sementdamme en 1 gronddam - 1ha wat verhuur word langs die rivier (met 'n swembad en geriewe) - Eskom 3-fase krag (200kva) - voertuig om wild te besigtig is ingesluit BTW is ter sprake. Kontak my gerus vir 'n afspraak. Groot geleentheid wat nie gemis moet word nie. (Slegs kliënte wat reeds goedgekeur is en bankwaarborge kan lewer) Property Reference #: 2010170 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 11.500.000
See product
Potchefstroom (North West)
300Ha Besproeiingsplaas met 3 Wonings geleë tussen Klerksdorp en Ventersdorp. Die eiendom bied die volgende: • 3 x Wonings elk met 4 Slaapkamers, Dubbelgeriewe en Braaigeriewe. Die oppervlakte van die totale wonings is ±870m² • 6 x Boorgate waarvan 3 Boorgate toegerus is en geregistreer is met 'n volume van 104 000m³ - 26Ha wat besproei mag word. • 4 x Hoederhokke (250m² elk) • Melkstal (160m²) Nie toegerus. • Slagkamer (170m²) • Voerstoor (200m²) • 2 x Varkhokke (70m²) • Implemente Afdak (180m²) • Werkswinkel (140m²) • 8 x Afdakke (225m²) • 3 Fase Eskom krag. • 1 x Sementdam. • 1 x Gronddam. • 70Ha Teff aangeplant. • 13Ha onder besproeiing - 3.5 Toring Zimmatic Spilpunt. • 2Ha Lusern aangeplant onder besproeiing. • 60Ha Vleiweiding. • 114Ha Mielies aangeplant. Kom kyk gerus!!! ------------------------------------------------------------------------------------------------------------- Property Reference #: 1905042 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 7.800.000
See product
Nylstroom (Limpopo)
This property has been zoned for industrial use, it is ideally located in the Modimolle industrial area, it is a blank canvas ready to be utilised. This property is flat with lots of potentials to build a workshop or a depo. Big or small, your business could benefit from this land. Book a viewing today and don‰Ûªt miss out on this business opportunity. Hierdie eiendom is gesoneer vir industriÌÇle gebruik, dit is ideaal geleÌÇ in die Modimolle industriÌÇle gebied. Hierdie eiendom is vol potensiaal wat gereed is om gebruik te word. Hierdie eiendom is plat met baie opsies om 'n werkswinkel of depo te bou. Groot of klein, u besigheid kan voordeel trek uit hierdie land. Bespreek vandag nog 'n besigtiging en moet hierdie sakegeleentheid nie misloop nie. Property Reference #: CE21-0189 Agent Details: Arnold van Zyl Century21 Sparrow Shopping Centre,Nelson Mandela Dr,Modimole
R 649.000
See product
Potchefstroom (North West)
10.5 Ha hoewe naby Parys geleë in die Koepel area. Die hoewe is geskik vir kleinveeboerdery of het selfs potensiaal om as 'n gastehuis omskep te word. Hierdie eiendom bied die volgende: WOONHUIS - 3 slaapkamers - badkamer - groot kombuis met baie kaste - ruim leefarea - kaggel vir koue winterdae - eetkamer - stoep vir lekker kuiertye - swembad WOONSTEL - op eie met privaat tuin - 1 slaapkamer - badkamer - kombuis - 2 boorgate toegerus - drukpomp na huis - sementdam - dubbelmotorhuis - stoorkamer - krag: sonpanele en generator - nuwe drade om hoewe Kom kyk gerus! Kontak my vir 'n afspraak. # Parking: 2 Property Reference #: 2001205 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.200.000
See product
Potchefstroom (North West)
4.1 ha Vaalrivier-hoewe met baie ontwikkelingspotensiaal. Hierdie hoewe bied die koper soveel moontlikhede. Wil jy op klein skaal boer, dan is hierdie net die regte plek vir jou. Pekaneutbome is baie gewild om te plant in hierdie area. Daar is verskeie opsies om te oorweeg. Daar is ook kamers wat omskep kan word vir vissermanne wat naweke wil kom visvang. Hierdie hoewe bied ook die volgende: - ruim 2 slaapkamer woning - volledige badkamer met aparte toilet - kombuis - leefarea met kaggel - 6 kamers (onvoltooid) - ablisieblok (onvoltooid) - groot oop stoor - boorgat (nie toegerus nie) - 110 meter rivieroewer - Eskom 3-fase krag Kontak my gerus vir 'n afspraak. Property Reference #: 2005042 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.895.000
See product
Potchefstroom (North West)
HOOFHUIS - Swembad: 4 X 7m - Half-oop-grasdaklapa (sinkdak) en ingeboude braaier: 20m² - 3x Slaapkamers: Hoofslaapkamer met eie badkamer en aantrekkamer Tweede slaapkamer met eie badkamer Ander slaapkamers met baie ingeboude kaste, plankvloere en aircon - 3x Badkamers (vol geteel): 3x toilette, 3x baddens en wasbakke, 2x storte - Groot sitkamer met ingeboude kaggel - Kroeg/onthaalarea met gasbraaier - Eetkamer - TV-kamer - Kombuis met aparte opwas - Aparte spens - Studeerkamer met ingeboude kaste - Groot stoep/sonkamer - Buite stoorkamer - Buite aparte waskamer met toilet - Dubbelgarage met elektriese deure TOTALE OPPERVLAKTE: 387m² WOONHUIS 2 (sinkdak) - 2.5 Slaapkamers Hoofslaapkamer met ingeboude kaste en badkamer; hele huis geteel - 2x Badkamers: 2x toilette, 2x baddens, 2x wasbakke en 1x stort - Sitkamer; (kan in nog 'n kamer omskep word) - TV-kamer - Kombuis - Sonkamer - Aparte waskamer - Sonstoepkamer TOTALE OPPERVLAKTE: 215m² GEMEENSKAPLIKE DUBBELGARAGE EN ENKELWOONSTEL (sinkdak) - Garage (dubbel): 36m² - Woonstel: 24m² TOTALE OPPERVLAKTE: 60m² STORE EN STOORKAMERS - Stoorkamer: (sink en 'n vloer, asook elektrisiteit): 24m² - Hoofstoor (sink) met skuifdeure en elektrisiteit asook ligte: 12 x 20 = 240m² - Stoorkamer met opwas en toilet: 27m² (steen en sink) 2 BOORGATE: TOEGERUS MET DOMPELPOMPE - 3-fase 3.75 Kw motor - 1 enkelfase SKAAPSTORE (steen en sink): 120m² ARBEIDSHUISE - 4 eenhede (sink en steen): 96m² ABLUSIEGERIEWE - steen en sink: 48m² (Btw is tersprake) Kontak my gerus vir n afspraak. # Parking: 2 Property Reference #: 2010111 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 2.850.000
See product
Potchefstroom (North West)
8.5 ha Hoewe met baie potensiaal om op 'n klein skaal te boer. As jy moeg is vir die dorp se gewoel, dan is hierdie hoewe net reg vir jou. Met 'n pragtige grasdakhuis met groot leefareas vir daardie heerlike kuiertye saam met vriende of familie. Die hoewe bied ook die volgende: - 4 slaapkamers - 2 badkamers - 2 ruim leefareas - 1 eetkamer - studeerkamer - leefarea met kroeg - ruim kombuis - 2 afdakke - alarmstelsel - gevestigde tuin - 4 boorgate (1 toegerus met 10 000 liter tank en 1 met 'n windpomp en dam) - hokke en store - 3-fase Eskom krag Kom kyk gerus! Property Reference #: 1909198 Agent Details: Koos Dupper Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
R 1.580.000
See product
Ellisras (Limpopo)
VAT excluded from selling price. Registered in a company. VAT Registered. Thatch Roof House. 1 x Lock-up store. 2 x Open stores The farm is 75% game-fenced. Cattle-handling facilities & 10 x Camps. 1 x Large Kraal. 1 x Strong Borehole. 4 x Boreholes in total, not all of them have been tested. 15ha irrigation water rights. 3 x Dams of which 1 x is equipped with a pump & feeding line. 2 x Cement Dams, not in use. Game: Bushbuck, Reedbuck, Waterbuck, Nyala. Mixed grazing, sourveld & sweetveld with alot of wetlands. *** Die plaas is 401Ha groot. BTW uitgesluit by die prys. Plaas is in n maatskappy geregistreer. Die maatskappy kan oorgeneem word teen nul koers. 1 Sterk boorgat (4 in totaal maar nie getoets). 75% Is wildwerend omhein. Beeshanteringsfasiliteite & 10 kampe. 15Ha besproeiingsregte, 3 damme waarvan 1 toegerus is met pomp en moederlyn. 2 Sement damme wat nie in gebruik is nie. 2 Strome voed damme. Gemengde soet/suur veld met baie vleie. Wild: bosbokke, rietbokke, waterbokke, nyalas, bosvarke en vlakvarke. Plaashuis met grasdak, toegeboude stoor, 2 oop store, 1 groot beeskraal en 1 opvangkraal met drukgang. Reference: RXFF-0447 Contact Theo Behrens: 060 992 9108
R 7.670.000
See product
Bethlehem (Free State)
Goeie gemengde plaas naby Bethlehem met baie water, goeie infrastruktuur en hoë potensiaal lande. Appelboord onder besproeing met uitbreidings moontlikhede. Daar is ook 2 store en twee groot gerieflike huise. Huis 1 bestaan uit: 5 slaapkamers 2 badkamers. Huis 2 bestaan uit: 4 Slaapkamers, 2 badkamers. 1 Slaapkamer woonstel, swembad vir onthaal, met elektriese omheining vir u veiligheid. Property Reference #: LFBM-0701 Agent Details: Joey Kotze Leapfrog Property Group 3 Theron Street, Bethlehem, Free State
R 10.500.000
See product
Parys (Free State)
'n Dubbel verdieping huis met baie moontlikhede om 'n wonderlike bly huis te wees. Daar is 'n ingangsportaal, sitkamer, tv kamer, eetkamer, vier slaapkamers, vier badkamers, 'n kombuis en 'n studeerkamer. Aan die buitekant is 'n dubbel garage, dubbel motor afdak, twee stoorkamers, 'n buite toilet met wasbak, swembad en geboude braai. Daar is ook 'n alarmstelsel en voorafbetaalde elektrisiteit. A double storey home with lots of possibilities to be a wonderful home. There is an entrance hall, lounge, TV room, dining room, four bedrooms, four bathrooms, a kitchen and a study. On the outside is a double garage, double carport, two storerooms, an outside toilet with basin, pool and built-in braai. There is also an alarm system and prepaid electricity. # Reception Rooms: 2 # Entrance Hall: 1 # Parking: 2 Has Pool Has Garden Security Features: fence, access gate Property Reference #: 3108900 Agent Details: Roné Hattingh Gaylin Estate Agents 341Beyers Naude Drive #xA;Randburg#xA; Northcliff 2195
R 750.000
See product
-
Next →