Dringend opsoek n
Top sales list dringend opsoek n
Bloemfontein (Free State)
Opsoek na n gekwalifiseerde haarkapster of iemand met 3 jaar ervaring of meer. Dinsdae- Saterdae. (Saterdae halfdag) Markverwante salaris Sober gewoontes Moet kan begin so gou as moontlik Email CV met n foto na lizandastander@gmail.com
See product
Worcester (Western Cape)
Goeie dag almal Ek is opsoek na ñ pos op ñ plaas of enige ander landbou onderneming. Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe. Ek het ook ondervinding met die kwaliteit inspeksie van steen en kernvrugte by pakstore en koue vrugte. Ek het ondervinding in besproeing instaleer en resperasies. My cv en kwalifikasie is op aanvraag beskikbaar. Kontak my gerus by 0632265425 of vind my op whatsapp.
See product
Bethlehem (Free State)
Weidingsmelkplaas 30km buite Bethlehem, Vrystaat is opsoek na n ervare melkbestuurder.
See product
Bloemfontein (Free State)
My naam is Chanté Page, ek is 24 jaar jonk. Ek het 5+ jaar ondervinding as 'n Au Pair en het 'n groot passie om met kinders te werk. Ek is geduldig, en hardwerkend. Ek is asook in besit van my eie vervoer en is meer as bereid om enige ekstra takies te doen wat van my verwag word. Kontak my gerus: 071 155 0258
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Ek is 17 en hard werdkind ek is dringend opsoek na werk ek leer vinag en is oop om eenage iets te leer
See product
Paarl (Western Cape)
Goeie dag Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek is op soek na ñ pos op ñ plaas. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe, kern en steenvrugte. Ek het ook ñ pasie vir diere en sal graag met vee ook wil werk. Ek het ñ natuulike maganiese anleg. Ek kan met elektrisiteit (enkel en 3 fases) werk. Ek kan motor machanics en 4 soorte sweis werk doen. Ek ook besproeiing doen. As iemand vir my ñ geleentheid het skakel my asb by 0632265425 of vind my op whatsapp.
See product
Paarl (Western Cape)
Ons is opsoek na ‘n motorwerktuigkundige en ‘n driver vir parte ter Klapmuts. Persone wat ‘n passie het vir sy werk, hardwerkend, betroubaar, ambisieus en ingestel is om hoë kwaliteit werk te verrig kan aansoek doen vir die pos. Vereistes: -ondervinding in die diens en herstel van motorvoertuie - Vermoë om onafhanklik binne ‘n werkswinkel-omgewing onder druk te kan funksioneer. - Goeie organiseringsvaardighede. -Geen kriminele record. Stuur CV met verwysings asook ‘n toepaslike foto aan: admin@vzhd.co.za
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. Alle verwante administrasie en dokumentasie. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels /Verpakking en versending van bestellings. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. Alle verwante administrasie en dokumentasie. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
Paarl (Western Cape)
Geagte Meneer / Mevrou Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Ek het volledige ondervinding van Administrasie. Aankope, Ontvangste van rou materiaal voorraad en kwaliteit tot versending van finale produk. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
Paarl (Western Cape)
Ek is graag opsoek na 'n werksgeleentheid in die Paarl. Ek het 17 jaar ondervinding in Stoor en Pakhuisbestuur / Voorraadkontrole en Stelsels / Verpakking en versending van bestellings. Ek het volledige ondervinding van Administrasie. Aankope, Ontvangste van rou materiaal voorraad en kwaliteit tot versending van finale produk. Uitstekende vurkhyster bestuur vaardighede met 'n geldige lisensie - 100% rekord. My CV en alle verwysingsbriewe is dadelik beskikbaar op aanvraag. Ek is onmiddelik beskikbaar. Baie dankie Vriendelike Groete Johan Sadie 084 974 9015 johansadie5056@gmail.com
See product
Jan Kempdorp (Northern Cape)
Werkgeleentheid in Jan Kempdorp vir n volwasse enkellopende Opsoek na 'n volwasse, enkellopende, betroubare & professionele persoon met sober gewoontes. MOET rekenaarvaardig wees (Excel, Word, ens) en goeie telefoonetiket hê. Pligte sluit in: -besprekings -bemarking -liassering -telefone beantwoord -e-posse beantwoord -sorg dat kamers/lodge skoon en netjies gehou word Kontak - 08twee 9twee6 463twee Epos - paul at paubennproperties.co.za
See product
Bloemhof (North West)
Dringend Opsoek na n betroubare opgeleide Cabenet Maker. Moet saam n span kan werk om te bou en instaleer van prudukte. Bestuurder lisensie is n vereiste. Cv kan asb gemail word na unicorn.office3@gmail.com.
See product
Bloemfontein (Free State)
Dringend opsoek na vriendelike hardwerkende dames wat Afrikaans en Engels magtig is. Moet kan skofte werk. Poste beskikbaar in Dan Pienaar, Langenhovenpark en Fleurdal area. Ouderdom 25-45 jaar. Stuur kort CV na goodburgerbfn@gmail.com om in oorweging vir 'n onderhoud te kom. g
See product
Robertson (Western Cape)
'n Gemengde boerdery in Robertson omgewing is opsoek na die dienste van 'n Produksiebestuurder wat die wyndruiwe afdeling van die boerdery kan bestuur, asook hulp kan verleen met die oes van ander afdelings se vrugte (steenvrugte en sitrus). Vereistes: Die posbekleër sal rapporteer aan die Produksiehoof en verantwoordelik wees vir die produksie van wyndruiwe. Sleutelpligte: -Die bestuur van die menslike hulpbronne komponent -Plaag- en onkruidbeheer -Besproeiing -Snoei tot oes -Ontwikkeling van nuwe aanplantings -Rekordhouding en algemene administrasie -Deeglike kennis en ervaring van wyndruif verbouing (minimum 10 Jaar) -Ondervinding van parsmasjiene -Ondervinding en kennis van besproeiing, plaagbeheer, onkruidbeheer asook voeding -Goeie meganiese vaardighede en prakties aangelê wees -Bestuur van 'n span werknemers en werwing van spanne -Rekordhouding kan handhaaf bv Deurgee van lone -Basiese rekenaarkennis -Goeie menseverhoudings handhaaf, eie inisiatief kan neem en gemotiveerd wees -Kode 10 (EC1) lisensie met geldige PDP -Woonagtig in die Weskaap Die ideale kandidaat is 'n energieke en praktiese persoon, met baie goeie menseverhoudinge, wat oor die toepaslike ondervinding van wingerdverbouing beskik. Moet getroud wees en eggenoot moet 'n pos beklee en uitdagings van beroep verstaan, bereid wees om verlengde ure te werk en naweekdiens te verrig.Moet asb nie aansoek doen indien kwalifikasies of motivering ontbreek nie. Indien u belangstel in die geleentheid, e-pos asb 'n volledige CV aan zeemanboerdery@gmail.com Aansoeke sluite: 31 Maart 2021 Die Suksesvolle kandidaat begin 3 Mei 2021 Meld salaris en voordele verlang. Indien u aan die keuringsvereistes voldoen, sal ons u binne twee weke na die plasing van hierdie advertensie kontak.
See product
-
Next →