-
loading
Ads with pictures

Doen


Top sales list doen

South Africa (All cities)
Buy Tippie doen wiskunde (Vlak R, Boek 6): Leer met my hande for R55.00
R 55
See product
South Africa (All cities)
VAN WYK LOUW - N LEWENSVERHAAL DUOLOGIE Die twee boeke is splinternuut en het net een of twee keer uit hul gelees. Ek doen ongelukkig  nie meer aflewering via die poskantoor nie  a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om  gratis aflewering te bied in en om Pretoria. Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel of Postnet tot Postnet as jou plaaslike winkel dit ondersteun. Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.  
R 199
See product
South Africa (All cities)
DIE LEWE EN WERK VAN UYS KRIGE/DIE GOUE SEUN - JC KANNEMEYER Die boek is splinternuut en het net een of twee keer uit hom gelees.  Ek doen ongelukkig  nie meer aflewering via die poskantoor nie  a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om  gratis aflewering te bied in en om Pretoria. Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel of Postnet tot Postnet as jou plaaslike winkel dit ondersteun. Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.
R 149
See product
South Africa (All cities)
PIK BOTHA EN SY TYD - THERESA PAPENFUS Die boek is splinternuut en het net een of twee keer uit hul gelees.  "n Biografie oor  Pik Botha, een van Suid-Afrika se kleurrykste figure, en in  sy tyd  die langsdienende Minister van Buitelandse Sake ter wêreld." Ek doen ongelukkig  nie meer aflewering via die poskantoor nie  a.g.v vermiste pakkies in verlede en is net bereid om  gratis aflewering te bied in en om Pretoria. Daar is wel aflewering PEP winkel tot PEP winkel of Postnet tot Postnet as jou plaaslike winkel dit ondersteun. Vir enige navrae vra gerus 'n vraag hier onder.  
R 149
See product
South Africa (All cities)
Tweede Uitgawe Eerste druk 1977 Di is die laaste kwartaal van die laarskool jaar. Trompie besluit dat dit tyd geword het om goeie dade te doen. Wat dink die bosombende hiervan ? Goeie toestand in ag geneem die ouderdom van die boekie. Hardeband, 112 bladsye. 
R 20
See product
South Africa (All cities)
BRAND PRETORIUS AAN DIE STUUR. My Leierskapsreis -  Tafelberg - 2013 - 272pp - Sagteband in baie mooi toestand. Brand Pretorius wat dit beteken om n leier te wees: in sy loopbaan oor vier dekades, was hy in topbestuursposisies by Toyota Suid-Afrika en die McCarthy-groep waar hy uitvoerende hoof was. In Aan die stuur deel Pretorius sy sakesuksesse en die bestuurslesse wat hy geleer het en die impak daarvan op die maatskappye en werknemers onder sy bestuur. Pretorius praat openhartig oor die alles loop reg-jare by Toyota en van die donker tye by die McCarthy-groep toe die maatskappy byna ondergegaan het, tot die groep se hergeboorte as suksesvolle motormaatskappy. Die lesse vervat in hierdie boek is ontbeerlik vir enigeen wat wil verstaan hoe om sake te doen in Suid-Afrika, hoe om n suksesvolle ondernming te bedryf en watter groot rol goeie leierskapskap speel in die land se ontwikkeling. Min Suid-Afrikaanse leiers het meer opregte en deurdagte leierskap getoon as Brand Pretorius op sy soms uitdagende pad, soos beskryf in hierdie boek. Mark Lamberti, voorsitter van Massmart
R 85
See product
South Africa (All cities)
About the product 8vo; original light grey boards, with black lettering to spine; price-clipped pictorial dustwrapper; pp. 108, incl. index; plates. Dustwrapper rubbed and edgeworn, with loss to head and tail of sunned spine panel; foxing to endpapers and edges, occasional fox spot elsewhere. Good condition. Afrikaans text. Uncommon. A pioneering history of Afrikaners in South African commerce."Sonder om afbreuk te wil doen aan die geweldige bydrae van die Engelssprekendes en ander groepe van ons bevolking, lê Eric Rosenthal in Manne en Maatskappye die vinger op die vroeë Afrikaanse winkeliers en groothandelaars, ambagsmanne en fabrikante, veral in nywerhede soos die wamakery, waarin hulle eens die leidende rol gespeel het. Die doel was om die geskiedenis na te gaan tot buite die ou Kaapkolonie, tot in Natal en die twee Boererepublieke. Ten slotte word vir die eerste keer aandag gegee aan die belangrike rol van die Helpmekaar, daardie merkwaardige beweging gebore uit die nood van die 1914-rebellie, wat vir die hele Afrikanervolk die eerste bewys van sy inherente ekonomiese krag gebring het. Daardeur is die weg voorberei vir die stigting van die groot getal Afrikaanse finansiële, nywerheids- en mynondernemings, waarvan die sukses en vooruitsigte vandag regverdige trots wek." Manne en Maatskappye. Die Geskiedenis van die Eerste Afrikaanse Sakemanne (Books)
See product
Pretoria (Gauteng)
Vioollesse vir beginners tot gevorderd. Kan eksamens doen indien verlang.
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.