Bou van
Top sales list bou van

Nelspruit (Mpumalanga)
KONSTRUKSIE- VOORMAN VAN HUISE Pos beskikbaar by konstruksie- maatskappy in Nelspruit. ±15 jaar ondervinding in die bou van huise. Salaris sal in onderhoud bespreek word. Stuur CV na: bouaansoeke@gmail.com
See product

Bloemfontein (Free State)
Ons doen alle staalwerke bou/herbou en herstel van enige staal werk van plaasimplimente..heinings..afdakke..diewerings..braaiers..staal trappe enige iets. Skakel ons gerus vir n gratis kwotasie. Selds whatsapp
See product

Brits (North West)
HERSTEL OF OOR BOU BRANDPAAIE IN BRITS KONTAK ONS GERUS VIR N KWITASIE FRIKKIE: 083 795 5437 OF LIZEL: 083 449 5458
See product

Pretoria (Gauteng)
Vir die bou van nuwe swembaddens, koipounds of herstel werk kontak ons gerus. Ons doen marblelite of veselglass enigeplek in SA Goeie verwysing en meer as 30 jaar se ondervinding For the building of new swimminpool, koiponds or repair of existing pool please contact me We do marblelight and firbreglass pools anywhere in SA with good referances and more than 30 years expierence in poolbuilding Elias 0728742988 0764349313 eliaschauke29@gmail.com
See product

Nelspruit (Mpumalanga)
AFWERKINGS- VOORMAN (FINISHING)VAN HUISE Pos beskikbaar by konstruksie- maatskappy in Nelspruit. ±15 jaar ondervinding in die bou/afwerking van huise. Salaris sal in onderhoud bespreek word. Stuur CV na: bouaansoeke@gmail.com
See product

Bloemfontein (Free State)
Jong mannetjie gesoek vir voorman pos per kontrak (bou, dakke, vref jobs). - Vorige ondervinding sal voordelig wees. - Moet betroubaar wees, op tyd en goeie kommunikasie vaardighede. - R250-300 per dag, afhangend van ondervinding. Om aansoek te doen, stuur jou motivering, hoe jy dink ju gepas sal wees vir die pos na epos adres: michael@westworks.co.za
See product

Bloemhof (North West)
Dringend Opsoek na n betroubare opgeleide Cabenet Maker. Moet saam n span kan werk om te bou en instaleer van prudukte. Bestuurder lisensie is n vereiste. Cv kan asb gemail word na unicorn.office3@gmail.com.
See product