-
loading
Ads with pictures

Baie en


Top sales list baie en

Paarl (Western Cape)
3 Blue australorp haanne en 1 hen 1 australorp/Brahma haan 3 australorp/Brahma henne 5/6 maande oud, baie mooi en gemaklik met mense
R 250
See product
Kroonstad (Free State)
Middag julle ekt dag tot week oud koekoek kuikens vir R15 per kuikens as iemand belangstel kan jul my whatsapp asb ek van steynsrus. Waneer die skool begin ry ek maandae en vrydae kroonstad toe ek kan tot daar ook vat. 0792965981 baie danki. Ek broei eiers ook uit 10- 60 per eier R3 60 -100 per eier R2,50 100-1000 per eier R2 Vir meer as n 1000 eiersR1,50 per eier
R 15
See product
Kroonstad (Free State)
Middag julle ekt dag tot week oud koekoek kuikens vir R15 per kuikens as iemand belangstel kan jul my whatsapp asb ek van steynsrus. Waneer die skool begin ry ek maandae en vrydae kroonstad toe ek kan tot daar ook vat. 0792965981 baie danki. Ek broei eiers ook uit 10- 60 per eier R3 60 -100 per eier R2,50 100-1000 per eier R2 Vir meer as n 1000 eiersR1,50 per eier. Courier moet self gereel word asb.
R 15
See product
Nylstroom (Limpopo)
Volwasse mannetjie hamster met n groot hok, bal en baie bybehore
R 500
See product
Ceres (Western Cape)
5 x Swartkop Persie ooie en een jong blou rammetjie. Ooie het baie mooi sterte Kontak my gerus vir meer inligting 0711371329
R 18.000
See product
Port Elizabeth (Eastern Cape)
Baie oulike goedtjies. Hulle hou van sing. Elk het hul eie persoonlikheid. Hou van water in die hokkie sodat hule kan bad. Mannetjie is blou en die wyfie is groen. Nog baie jonk nie ouer as 7 maande nie.
R 500
See product
Ceres (Western Cape)
Baie goeie toestand, min gebruik, kiaat hout, enkel en dubbel disselboom, Baie unieke karretjie
R 11.000
See product
Bloemfontein (Free State)
baie oulike kindervriendelike basset hound hondtjies beskikbaar ingeent en ontwurm! R1000 elk Kontak 0828237551 of 0828285258
See product
Uitenhage (Eastern Cape)
Pragtige opreg geteelde Rhodesian Ridgeback hondtjies beskikbaar. Hulle is 20 Januarie 2020 gebore en is tans 8weke oud. Hulle het inspuitings gehad en is ontwurm Hulle is baie liefdevolle honde en baie beskermimg oor hulle eienaar veral kinders Skakel 083 443 9446
R 3.000
See product
Klerksdorp (North West)
Ongeregistreerde Yorkshire Terrier hondtjies 1* Chocolate seuntjieR3000 2de inspuiting en ontwurm. 11 Weke oud baie liefdevol en soek net aandag. 2* Biro seuntjie R3000 1ste inspuiting en ontwurm. 8 weke oud baie liefdevol Vir meer inligting whatsapp 0834071073. Klerksdorp. Unregistered Yorkshire Terrier puppies. 1* Chocolate boy.R3000 2nd injection and deworming. 11 weeks old very loving and looking for attention. 2* Biro boy R3000 1st injection and deworming. 8 Weeks old very loving. For more info whatsapp 0834071073. Klerksdorp
R 3.000
See product
Kareedouw (Eastern Cape)
Merrie Ouderdom 4 to 5 jaar Ingebreek Baie mak en kinder vriendelik Geen paspoort/inspuitings +-14 hh Hou van aandag en baie liefdevol Whatsapp 0782557473
R 15.000
See product
Cape Town (Western Cape)
Adorable Miniature Schnauzer Puppies manlik en vroulik 'n pragtige rommel van swart en peper en sout seuns en meisies, gereed om nou na nuwe huise te gaan. Hierdie hondjies is liefdevol tuis gebore rondom kinders, katte en ander honde, gevolglik is hulle baie gesosialiseer. As gesin het ons 40 jaar Miniatuur Schnauzers geteel, gedurende watter tyd het ons 'n rykdom van kennis en ervaring opgedoen. Ons hondjies is gereed om te gaan vir hul nuwe huise
See product
South Africa
pragtige westie en Cairn hondjies pragtige vol vertroue vriendelike pup se wat in die huis baie goed gesosialiseer om volwassenes kinders en ander honde het almal super temperament en is ook hier ontmoet, gereeld ontwurm word, sal microchip en frontlined
R 3.200
See product
Lydenburg (Mpumalanga)
Ek het 2 reen perde (fries +/- 9 jaar is 15hh)(Anglo arabier theroubrede +/-5jaar is 16hh) en Dan 2 merrie 1 Kan dalk preg wees het haar by n Baie mooi fries gehaat maar sy is n fries/boerperd x sy is so 4jaar en is 15.5hh Dan di ander merrie is n kinder perd sy is so 15hh Die 3saal en toom wat by elk by Kom rede hoekom ek nou Allis laat gaan is my kind gaan January Johannesburg toe om sy trad tedoen Dan is daar ni Meer iemand wat hul ry en die nodag aandag tegee ni kontak 0735209248
R 35.000
See product
Vryburg (North West)
Pragtige Serengeti katjies beskikbaar ❤ Nog 1 mannetjie en 1 wyfie beskikbaar Hulle het die mooiste pelsie met pragtige kontras. Hulle is op die 05 Februarie gebore - Ingeënt - 2x ontwurm - vet checked ✔ - geregistreerd Serengetis is so mooi soos Bengals. Hulle is net eleganter gebou. Langer beene en ore. Hulle het glade kort hare. Hulle persoonlikheid is baie soos Orientals. Perfekte katte vir n gesin. Hulle is lief vir ander katte, honde en kinders. R7500 per katjie As jy al 2 saam vat R14000  Laaste 2 fotos is Pa en Ma van hulle Besoek gerus ook my Instagram page Spotted_felines_sarah Kontak my gerus Sarah 0749657446 Spotted Felines  first Serengeti cat breeder in South Africa Ek is naby Vryburg North-West Transport kan teen onkostes gereël word.
R 7.500
See product
Mooreesburg (Western Cape)
Skaap en bees voerkrippe en waterkrippe . Ons bou alle voerkrippe asook dit wat jy wil he , al ons krippe het conveyorbelt bakke in wat nie roes nie . Lekbakke , voerringe , bigpacks ens. Ons het baie kliente oor die weskaap en goeie verwysings . Vissersweiswerke Moorreesburg 082 540 3222 / 081 709 3554
See product
Mooreesburg (Western Cape)
Skaap en bees voerkrippe en waterkrippe . Ons bou alle voerkrippe asook dit wat jy wil he, al ons krippe het conveyorbelt bakke in wat nie roes nie . Lekbakke, voerringe, bigpacks ens. Ons het baie kliente oor die weskaap en goeie verwysings . Vissersweiswerke Moorreesburg 082 540 3222 / 081 709 3554
R 1
See product
Secunda (Mpumalanga)
Ek het 2 skaaphond teefies beskikbaar. Hulle is 13 Februarie 2020 gebore, en is 5 weke oud, en gereeed om na huise te gaan. Hulle is baie liefdevol en vriendelike honde. Indien jy belangstel, kontak my gerus
R 800
See product
Witbank (Mpumalanga)
2 Opregte Jack Russel Reuntjies. 7 wekies oud. Gebore 17 Maart 2022. 1ste Inenting en ontwurming ingesluit. Sagte haartjies. Mamma is miniatuur. Baie spelerig en parmantig.
R 1.400
See product
Ceres (Western Cape)
RAM, SAANEN BOKRAM ASOOK VERSKEIDENHEID VARKIES BESKIKBAAR. HIERDIE IS IDEAAL VIR BEGINNER BOERE OF KLEINHOEWES. DIERE IS BAIE MAK EN VAN GOEIE GEHALTE. KONTAK GERUS AS BELANGSTEL OP WATTSAPP SEIN IS TE SWAK.
See product
Robertson (Western Cape)
Mak en geleerde reun onder die saal. Kinderperd met baie mooi temperament. Kan die kind neem tot op 'n hoë ouderdom.
R 10.000
See product
Koster (North West)
3 Mini needs a new home, which will provide lots of love and good care... / Perdjies is mak en baie liefde vol.
See product
Vanderkloof (Northern Cape)
Pragtige kortbeen jack russels, 11Augustus gebore,liefdevolle en lewenslustige hondjies,baie lief vir kinders..hulle is ontwurm.
R 2.000
See product

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2024 www.clasf.co.za.