PLAASBESTUURDER/VOORMAN OPSOEK NA BETREKKING IN PAARL
Goeie dag Ek het ñ Boerdery Bestuur N6 kwalifikasie en wag nog vir my Deploma. Ek is op soek na ñ pos op ñ plaas. Ek het kennis in die verbouing en kwaliteit inspeksie van tafeldruiwe, kern en steenvrugte. Ek het ook ñ pasie vir diere en sal graag met vee ook wil werk. Ek het ñ natuulike maganiese anleg. Ek kan met elektrisiteit (enkel en 3 fases) werk. Ek kan motor machanics en 4 soorte sweis werk doen. Ek ook besproeiing doen. As iemand vir my ñ geleentheid het skakel my asb by 0632265425 of vind my op whatsapp.
4.00/5
1 reviews
![Add to your favorite ads Add to your favorite ads](/static/img/corazon.png)
![Plaasbestuurder/voorman opsoek na betrekking](/static/img/caticons/servicios.png)
![loading loading](/static/img/loading_photo.gif)
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT