OPVOEDKUNDIGE KINDERBOEKE - BLOEMFONTEIN IN BLOEMFONTEIN
Leer jou kind op ‘n lekker speel- speel manier met Oog- Hand- Koӧrdinasie. Van ritssluiter, velco(klitsgras), knope, lees van tyd, tel en vasmaak van skoene. Die boek het veeldoelige eienskappe soos om mense/kinders te help met leer en vir mense wat sieke toestand gehad het te verbeter. Bv. Beroerte en spiersiektes
4.00/5
1 reviews




Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT