NETJIESE SUIDKUS SELFSORG VAKANSIE AKKOMMODASIE 300M VANAF IN JOHANNESBURG

Topanga 32 is n baie netjiese selfsorg vakansie woonstel op die Suidkus. Hierdie woonstel is in n sekuriteitskompleks met 2 swembaddens en braai geriewe en ongeveer 300m vanaf die beste swemstrand aan die Suidkus. Uvongo kan beskryf word as een van die beste en gewildste vakansiebestemmings op die Suidkus. Kom ervaar Uvongo se skilderagtige waterval en die beste swemstrand aan die Suidkus. Walvis en dolfyn besigtings boottoere word gereeld in seisoen gehou waar jy die walvisse en dolfyne van nader kan besigtig. Akkommodasie is beskikbaar, bespreek vandag 079 816 8027

4.00/5

1 reviews

Add to your favorite ads
Netjiese suidkus selfsorg vakansie akkommodasie 300m vanaf
Netjiese suidkus selfsorg vakansie akkommodasie 300m vanaf 0
loading
Price: R 0,00
R 0,00
4104059
Accept terms and conditions and privacy policy

Avoid frauds by contacting local ads only, and if possible try to collect the item by person. Do not be persuade by those who dispatch from another country or that request you to be paid by check or MoneyGram / ​​Western Union / Efecty, without any guarantee. We recommend you to read our safety tips.

Free Classified ads - buy and sell cheap items in South Africa | CLASF - copyright ©2025 www.clasf.co.za.