MOTORWERKTUIGKUNDIGE EN ‘N DRIVER VIR PARTE IN PAARL
Ons is opsoek na ‘n motorwerktuigkundige en ‘n driver vir parte ter Klapmuts. Persone wat ‘n passie het vir sy werk, hardwerkend, betroubaar, ambisieus en ingestel is om hoë kwaliteit werk te verrig kan aansoek doen vir die pos. Vereistes: -ondervinding in die diens en herstel van motorvoertuie - Vermoë om onafhanklik binne ‘n werkswinkel-omgewing onder druk te kan funksioneer. - Goeie organiseringsvaardighede. -Geen kriminele record. Stuur CV met verwysings asook ‘n toepaslike foto aan: admin@vzhd.co.za
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT