GOOD 2ND HAND KNITTING MACHINE IN PRETORIA
Ek is opsoek na 'n goeie 2de handse breimasjien, verkieslik dubbelbed in goeie toestand. Aangesien ek gestrem is en die breiwerk vir diere-skuilings wil doen kan ek nie veel betaal nie. Woonagtig in Doornpoort, Pretoria Noord. Epos asb na elmarie2@gmail.com
4.00/5
1 reviews



CONTACT