DRIESPRONG.'N BLOEMLESING UIT DIE GEDIGTE VAN CELLIERS, …, IN SOUTH AFRICA
About the product 8vo; papered boards; pp. 119. Occasional fox spot. Very good condition. Afrikaans text.'As'n mens die rympiesmakers - en die enkele egte"digters"- van die Eerste Afrikaanse Taalbeweging buite rekening laat, sou jy gerus kan sê dat die Afrikaanse poësie met die werk van'n viertal digters begin: Marais, Celliers, Totius en Leipoldt. [Celliers, Totius en Leipoldt] is spoedig"volksdigters"genoem.' Driesprong.'n Bloemlesing uit die gedigte van Celliers, Totius en Leipoldt (W.E.G. (compiler) Louw)
4.00/5
1 reviews
Price:
R 0,00
R 0,00
Contact
CONTACT