DIE TRIOMF VAN AFRIKAANS. PROF DR EC PIENAAR.1943. IN SOUTH AFRICA
Hardeband boek in baie goeie tweedehandse toestand. Die rugkant is verkleur en aan die binnekant van die voorste buiteblad is 'n naam wat doodgekrap is, geskryf. Andersins in besonder goeie toestand. Die boek gee 'n uitstekende oorsig van die wording, ontwikkeling, skriftelike gebruik en geleidelike erkenning van Afrikaans. .
4.00/5
1 reviews
Price:
R 135,00
R 135,00
Contact
CONTACT