7,5 METER BELUGTINGS ROLLER MYBURGH TOERUSTING IN SOUTH AFRICA
Die trekkers en vee trap jou aangeplante weidnings vas. As dit reen dan loop al die reenwater weg, en daarmee saam die stikstof. Ons penroller maak gate in die grond wat die water laat insyfer. 7,5 meter hidrolies opvoubaar.
4.00/5
1 reviews
CONTACT