2.1 HA NAWEEK HOEWE IN LINDEQUESDRIFT WAT UITKYK OOR DIE IN POTCHEFSTROOM
Pragtige 2.1 Ha hoewe by Lindequesdrift.Hierdie eiendom is geskik vir 'n rustige naweek wegbreek plek of permanente bly,as gevolg van die ligging 'n klipgooi van Parys en Vanderbijlpark Die eiendom is pas toegespan met nuwe draad. Die eiendom bied die volgende: • Modern 2 Slaapkamer woonhuis met oopplan leefarea. • Dubbel motorhuismet deure wat oop swaai. • Sonpanele. • Watertenk. • 2 × Boorgate waarvan een met sonkrag toegerus is. • Huis is netjies omhein vir ekstra veiligheid. Hierdie eiendom is enig in sy soort. Kom kyk gerus. # Parking: 2 Property Reference #: 2003082 Agent Details: Riana van Garderen Noordbrug Properties 4 Stuart Street Potchefstroom
4.00/5
1 reviews
![Add to your favorite ads Add to your favorite ads](/static/img/corazon.png)
![2.1 Ha Naweek hoewe in Lindequesdrift wat uitkyk oor die](https://img.clasf.co.za/2020/08/21/2-1-Ha-Naweek-hoewe-in-Lindequesdrift-wat-uitkyk-oor-die-20200821192227.5120830015.jpg)
![2.1 Ha Naweek hoewe in Lindequesdrift wat uitkyk oor die 0](https://img.clasf.co.za/2020/08/21/2-1-Ha-Naweek-hoewe-in-Lindequesdrift-wat-uitkyk-oor-die-20200821192227.5120830015.jpg)
![loading loading](/static/img/loading_photo.gif)
Price:
R 675.000,00
R 675.000,00
Contact
CONTACT