1980I INTERNATIONAL MET BEESWA IN TZANEEN
International 1980i paystar Het n Cummins 350 Big Cam enjin wat oorgedoen is met 9 spoed ratkas Met 8,5m MK swyswerke bak Nuwe wiele Die was is 8,2m Oorgedoen Nuwe super singles Nuwe briek skoene Boosters Nuwe disselboom Swift aste 400mm dropsides en 600mm massakante Lorrie en wa bitter mooi R245000+btw vir lorrie R145000+btw vir wa Kombinasie R360000+btw Kontak Armand op 0611792569
4.00/5
1 reviews
Price:
R 360.000,00
R 360.000,00
Contact
CONTACT